Video in foreign language teaching

作者:
Joe Hambrook
摘要:
Much of the attention paid to video in foreign language teaching is focused upon a relatively small amount of commercially produced and distributed material. This paper briefly describes the development of this material in the EFLIESL field; looks at some current issues and concerns, and considers future possibilities with particular reference to computer assisted interactive video. Heelwat van die aandag wat video geniet as hulpmiddel by tweedetaalonderrig is toegespits op 'n relatief klein hoeveelheid kommersieel vervaardigde en verspreide materiaal. Hierdie artikel beskryf kortliks die ontwikkeling van bogenoemde materiaal waar dit Engels as tweede of vreemde taal betref. Verder word daar aandag gegee aan huidige tendense en toekomstige moontlikhede word oorweeg, met spesifieke verwysing na rekenaarondersteunde interaktiewe video.
语种:
AF,EN
DOI:
10.5785/2-1-494
来源期刊:
Per Linguam : A Journal of Language Learning
出版商:
Stellenbosch University
年,卷(期):
2013;2(1)