Kurrikulum 2005: Die leerarea taal, geletterdheid en kommunikasie - 'n oorsig

作者:
Nicol Faasen
摘要:
Hierdie artikel gee 'n oorsig van die ontwikkeling en wesenlike kenmerke van die Leerearea Taal, Geletterdheid en Kommunikasie binne die breë raamwerk van Uitkomsgebaseerde Onderwys en Kurrikulum 2005, Dit kyk ook na probleme wat daar tanns met hierdie Leerarea bestaan. This article gives an overview of the development of and essential characteristics of the language, literacy and communication learning area within the Fameworkof outcomes- based education and curriculum 2005,It also examines the problems currently being experienced within this learning area.
语种:
AF,EN
DOI:
10.5785/14-2-177
来源期刊:
Per Linguam : A Journal of Language Learning
出版商:
Stellenbosch University
年,卷(期):
2008;14(2)